Julle 2 – die fotos is pragtig – baie intens! jul baie lyk regtig stunning op die fotos!
Yolandi sjoe daar is regtig mooi fotos van jou en Charlie jy lyk net so handsome hoor…
Ek en Kobus hou die meeste van die foto wa jul mekaar vashou met die groen agtergrond met pienkblomme dis baie mooi!
En jou foto van skoene is net so cool…ons is bly vir jul
Cyrilene & Kobus |
February 14, 2010
Yolandi and Charles,
You are a beautiful couple and the photos are stunning!
Cathy
Cathy Knoesen |
February 15, 2010
Die foto’s is regtig besonders julle! Kan nie wag om die album te sien nie.
Baie dankie vir ‘n stunning troue!
Julle 2 – die fotos is pragtig – baie intens! jul baie lyk regtig stunning op die fotos!
Yolandi sjoe daar is regtig mooi fotos van jou en Charlie jy lyk net so handsome hoor…
Ek en Kobus hou die meeste van die foto wa jul mekaar vashou met die groen agtergrond met pienkblomme dis baie mooi!
En jou foto van skoene is net so cool…ons is bly vir jul
Yolandi and Charles,
You are a beautiful couple and the photos are stunning!
Cathy
Die foto’s is regtig besonders julle! Kan nie wag om die album te sien nie.
Baie dankie vir ‘n stunning troue!
Dit is net so mooi! Hoop julle lewe saam is net so besonders…